Waarvandan die ":" se gebruik?

greenspun.com : LUSENET : Stigting vir Afrikaans : One Thread

Kan iemand my sê waarvandaan die gebruik van 'n dubbelpunt in konstruksies soos "Hoof : Diversiteit" in plaas van "hoof van afdeling diversiteit" kom? Die gebruik daarvan in ondermeer Rapport stop my lesery gereeld, wanneer ek dit sien verwag ek 'n verduideliking ( een van die min goed wat ons nog op skool oor Afrikaans geleer is ).

-- Jacobus Brink (13877720@sun.ac.za), November 23, 2003

Moderation questions? read the FAQ