Lys van Afrikaanse Intensiewe Vormegreenspun.com : LUSENET : Stigting vir Afrikaans : One Thread |
Waar op dees aarde kry kry ek 'n lys van Afrikaanse intensiewe vorme op die internet? Die een of twee online woordeboeke wat ek kon kry, is effe teleurstellend...
-- Jan Swanepoel (jansw@transnet.co.za), February 09, 2001
Intensiewe vorme:- Swak Krom
-- Hendrik LOUW (hendriklo@absa.co.za), August 16, 2004.