Wanneer kom julle London toe?

greenspun.com : LUSENET : AfriMusik : One Thread

Meer in detail kan 'n mens seker nie vra nie!!!

Die overall feeling aan die kant teenoor julle klankies is excellent so maak 'n plan. Alida, ek is doodernstig, as julle plek nodig het om te bly en julle wil 'n effort maak om 'n London gig te kom doen,e-mail my en ek organise. Blues is in groot demand die kant!

chow & good luck!

-- aNena (fielavlooi@hotmail.com), February 04, 2000

Answers

Riaan ---- HAPPY BIRTHDAY BROTHER! Wens ek kon in die rondte wees;tweede beste die foto's in jul page wat my 12000 myl suid onder die bome swaai op daai , nou onmiskenbare, baloozgroove. Die mense om my verstaan nie my eieglim nie.

Schalk , Jerry , Alida , Prins Botha ---------- Baie dankie vir my cd! Ek is bly om te sien die fiets het n bike geword en sien uit daarna om die truck te sien wat ek nou al in die (nabye) verte kan hoor brul.

Cornwall se hekse en kalmes , die Highlands se heelallige mal karakters en Notting Hill se daggarokers stem reeds almal saam. Die musiek wat julle beethet werk en die muso's is gifted.

Good luck poets of the planet!

Julle het my adres.

R.

-- Rikus (moonrik@hotmail.com), July 06, 2000.


ok nee rerig

wanneer kom julle dan London toe.

ek brag al van kknk 2000 by almal oor julle.

please please please

kom wys die mense wat blues is

julle gooi mielies hoor

-- riekert (riekman@yahoo.com), March 15, 2001.


Moderation questions? read the FAQ