Wat is die Afrikaans vir 'n "walkie-talkie"?

greenspun.com : LUSENET : Stigting vir Afrikaans : One Thread

Weet iemand dalk wat die Afrikaans vir 'n "walkie-talkie" is?

-- Mariette Olwagen (Mariette@newyorkcity.com), January 22, 2000

Answers

"walkie talkie" = loopgeselser

-- Chris (viljoen@mail.com), March 19, 2000.

In Nederland is het woord allang verdwenen en vervangen door 'portofoon'. Idee?

-- Bart de Coo (bart.decoo@12move.nl), March 30, 2000.

Ek het geleer dat dit 'n tweerigtingradio genoem word.

-- Louwrence Erasmus (l.erasmus@ieee.org), April 06, 2000.

"Walkie-talkie' is 'n 'loop-en-praat' of 'n 'wC4kie-tC4kie'

-- Daniel (cavemandan@hotmail.com), November 02, 2000.

Moderation questions? read the FAQ