Error message

greenspun.com : LUSENET : upFront : One Thread

Hi Roche

Ek het my salarisse gedoen ie Skep nuwe arbeidsessie Salarisse en lone Skep nuwe betaalperiode

Wanneer ek die Salarisse oor "drag" na die besonderhede kolom, verskyn die boodskap TPROGRESS BAR PROPERTY OUT OF RANGE.

Wanneer ek dan wel voortgaan, wys dit die venster "prosesseer betaalstrokies", maar dit bly dan net by daai skerm.

Kan jy my help asb?

Groete

-- Maronel Smit (kanetvlei@intekom.co.za), September 14, 1999

Answers

Ek verstaan nie heeltemal wat jy bedoel met salarisse oor "drag" nie. Die prosedure vir die skep van betaalstrokies loop soos volg:

1.Kliek regs op betaaltipe bv.maandelikse salarisse

2.Kies die organisasie

3.Spesifiseer begin en eindatum

4.Kliek op bevestig

Die betaalstrokies behoort nou outomaties geprosesseer te word.

Rochi

-- Rochi Compaan (roche@up-front.co.za), September 14, 1999.


Moderation questions? read the FAQ