You got something to tell Delta Blue?

greenspun.com : LUSENET : AfriMusik : One Thread

For more info, phone Riaan (keyboards) -- 082 342 7634

-- Webmaster (rgo_anas@rgo.sun.ac.za), September 04, 1999

Answers

Alida ons lief jou. dankie dat jy vir ons percussion leer. Ons hoop om ook eendag so goed soos jy te wees. C YA

Delta Blue RULZ 4 EVA

-- marcelle en lou-ann (marcelle40@hotmail.com), December 06, 1999.


Ag, ek wil net sj ek is so spyt ek kon julle nie sien nie (maybe in Kaapstad). Ek hoop Delta Blue die beste toe.

Alida ek wil vir jou ook sj dat ek die 1/2 jaar saam met jou vreeslik baie geniet het. Jy ken die storie van dat 'n mens nie besef wat jy het tot jy dit verloor nie. Ek het nou eers besef watse goeie pal jy was en dit laat my nou baie, baie sad voel. Ek mis jou al klaar aangesien jy weg gaan.

Bjl my as jy eendag 'n miljoenjr word dan gesels ons 'n bietjie

Jaco

-- Jaco van der Westhuizen (westheim4@yebo.co.za), December 20, 1999.


Yello, yip ek het my deel gedoen en die eerste pommie oorgewen om van julle musiekies te hou en dit het net die eerste paar songs geneem om hom te oortuig dat julle die coolste is!!!! Nou sj nou ek doen niks vir julle nie. Ek is jammer ek kon toe nie julle gigs gesien kry terwyl ek in die sonnige SA was nie, maar ek het darem 'n offer en dit is om uit te help waar ek kan as die band besluit hulle wil 'n ou trippy maak oor die water. Ek het 'n grote grote huis en oorgenoeg slaapplek.

Alida girl, rock aan ek bragg te lekker met jou! Sanetta het ook nou weer hier aangeland en ons kuier nou weer hard saam!

Good Luck! Breek tien bene en verkoop hope CD's ek sal kyk of ek 'n bietjie distibution aan die kant kan begin doen! La LA LA

-- aNena (fielavlooi@hotmail.com), January 31, 2000.


Ek het maar baie onlangs eers 'n Delta Blue-fan geword , en ek moet sj : " Julle mag maar ! " Net jammer julle is daar ver in die kaap , en ons moet droek-bek in Gauteng sit ! Baie sterkte vorentoe - mag al julle gigs geseknd wees ! (hou die blues-kant bo )

-- Nicolene Snyman (innes@lantic.net), August 28, 2000.

Is een van julle groot fans. Wanner kom jull eweer Pta toe en waneer gaan julle in Durban wees? Daar is soveel van my vriende wat ek will by een van julle gigs kry. het julle 'n web page?

Dou

-- Dou Weich (dou@g5.co.za), November 17, 2000.



Moderation questions? read the FAQ